2 Replies to “More on the theme”

  1. Geluk met u webtuiste, die Phil! !:) Beskrywing van foto het interessant geklink, en ek moet sê, ek is nie teleurgestel nie. Dis ‘n pragtige foto. Diep. En die feit dat jy die “foto” raak gesien het, wil my laat dink aan ‘sienlike’ en ‘onsienlike’ dinge. In die wêreld vandag word meer en meer gefokus op die ‘sienlike’, as ek dit kan ‘sien’ is dit waar, indien nie, NIE. Sjoe, die hele konsep, is nogal _’n petalje_ soos ons geliefde Ouma Neeltje sou sê. Liefde, van oor tot oor, Cousin hope:)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *